Die toekoms vir Energie en Elektrisiteit in SA

Ekonomiese en geopolitiese verwikkelinge in die huidige era lei tot vrae oor die toekoms van elektrisiteitsvoorsiening. Dit geld wêreldwyd, maar ook in besonder vir Suid-Afrika. Die vrae is belangrik vir mense omdat almal ‘n basiese begrip het van die belangrike [...]