Belangrike risikofaktore in ons samelewing

Ons lewe vandag in ‘n geweldig vinnig-veranderende wêreld. Meer en meer mense oorstroom hierdie land. Kragonderbrekings, droogtes en aardverwarming vind plaas. Dan is daar ook nog ekonomiese verarming, werkloosheid, geweld, diefstal, staatsinmenging, politieke storms, en nog vele meer. ‘n Donker [...]

Bakterieë kan die wêreld red!

Gesond wees begin by gesond eet. Die sosiale media gons oor superkosse, oor allergieë wat dalk deur gifstowwe soos glifosaat veroorsaak kan word, oor diëte sonder stysel en suiker, oor die voordele en nadele van vleis en oor organiese produksie. [...]

By |2019-02-20T13:30:49+02:00Februarie 20th, 2019|Categories: Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

Vleisproduksie in die stad

Vleisproduksie is sekerlik een van die moeilikste aspekte van stedelike selfonderhouding.  Daar is soveel wette, munisipale regulasies en sosiale weerstand daarteen dat dit bykans onmoontlik word om diere as voedsel in die stad aan te hou.  Jy kan jouself net [...]

Klim uit die kas uit! – Akwaponika…organies verby

Die groente in Kleinskuur se akwaponiese stelsel het nog nooit eers snuf in die neus gekry van enige gifstof wat naby hulle verby beweeg het, op hulle gespuit is of dalk in hulle groeimedia of water gegooi is nie. Vleisetende [...]

By |2018-06-13T16:41:27+02:00Junie 13th, 2018|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: , , , |3 Comments

Kan akwaponika vir my werk?

Akwaponika as boerderymetode raak al hoe meer bekend en gewild, omdat dit so ‘n gesonde, biologiese soort boerdery is, wat vanaf ‘n klein skaal in die agterplaas tot groot kommersiële skaal beoefen kan word. Tot 90% minder water word gebruik [...]

By |2018-02-08T09:16:42+02:00Februarie 8th, 2018|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: , , , |0 Comments

Nog meer akwaponika op die pad na gesonde voedsel-selfstandigheid

Die akwaponika wêreld is op 9 September oopgebreek vir die 75 kursusgangers wat die Inleiding tot Akwaponika seminaar  bygewoon het. Die KragDag organiseerders was verras deur die reaksie en belangstelling in die onderwerp. Akwaponika (gekombineerde vis- en groenteverbouing) is 'n omvangryke onderwerp [...]

By |2017-11-28T16:42:08+02:00September 28th, 2017|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: |0 Comments