Hoe lyk jou elektriese energieverbruiksprofiel?

Hetsy jy ‘n sonkragstelsel wil aanskaf of slegs elektrisiteit wil bespaar, jou elektriese energieverbruiksprofiel is nuttige en handige inligting om te hê. KragDag het ‘n sjabloon van ‘n matriksstaat in Microsoft Excel opgestel, wat huis- en selfs besigheidseienaars in staat [...]