Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels

Wanneer ons waterbronne onder druk kom, is dit nodig dat ons kyk na ons watertoedieningspraktyke en hoe bestuur toegepas kan word om die beskikbare water meer doeltreffend te gebruik. Beste bestuurspraktyke sluit in grondkartering, waterkwaliteitsmonitering, besproeiingskedulering, gebruik van afstandswaarnemingstegnologie, outomatisering [...]

Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 13:30 en 14:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Isobel van der Stoep is ‘n landbou-ingenieur wat spesialiseer in besproeiing en het meer as [...]

By |2018-08-02T10:01:13+00:00Augustus 2nd, 2018|Categories: Water & Riool, Webjoernaal|Tags: , , |Kommentare af op Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels

In Suid-Afrika word daar ongeveer 1,25 miljoen hektaar besproei, sowat 0,4% van die wêreld se totale area onder besproeiing. Besproeiingswatergebruik in Suid-Afrika beloop sowat 60% van die totale volume oppervlakte afloopwater wat jaarliks deur al die verskillende watergebruiksektore (soos munisipaliteite, [...]