Uit ‘n mikro-boer se dagboek – somer 2020

Sedert ons vorige skrywe het daar in ons omgewing milde reëns geval en is daar ‘n beduidende verbetering in ons veld te bespeur. Dit is die eerste keer in baie jare dat ons te min beeste het vir al die [...]