Biogas in die huidige Suid Afrika

Die opwekking van energie deur middel van biogas is een van die mees volhoubare en omgewingsvriendelike vorms van hernubare energie beskikbaar.  Tydens ‘n anaërobiese verteringsproses word organiese afval, wat meestal skadelik vir die omgewing is, in organiese bemesting omgeskakel. Terselfdertyd [...]

Energieverbouing op een hektaar?

Biogas is ‘n bio-brandstof wat op ‘n natuurlike wyse geproduseer word deur die afbraak van organiese materiaal (plant- en diere-reste) en bestaan uit ‘n mengsel van: metaangas (CH4) – ongeveer 55%-75%; koolsuurgas (CO2) – ongeveer 44%-24% en ander gasse soos [...]