Uit ‘n mikro-boer se dagboek – herfs 2020

Die Coronavirussiekte, ook genoem Covid-19, is sekerlik op almal se lippe. In landboukringe word daar ook gereeld van virus- en ook ander soorte siektes gepraat. Landboudiere moet betyds ingeënt word voordat ‘n siekte, van watter aard of oorsprong ookal, groot [...]

Wanneer die muggies vlieg: siektes van skape, bokke, beeste en perde

Muggies (wetenskaplike naam Culicoides) veroorsaak seisoenale siektes van skape, bokke, wild, beeste en perde gedurende die laat somer en herfs, nadat swaar reën begin val het. Die siektes verdwyn gewoonlik ongeveer twee weke na die eerste ryp in die Hoëveld-streke. [...]