Kaskenades tydens beurtkrag

Beurtkrag is ’n noodsaaklike euwel waarmee ons vir lief moet neem. Teen dié tyd wis ons wel dat dit nie help om steen en been te kla en in sak en as te gaan sit elke keer as die donkerte [...]