Verbeter wins met voertegnologie en presisievoeding

Kwynende winsmarges in die vleisbeesbedryf verg groter tegnologiese insette en gefokusde voedingstrategieë. Danksy genetiese en tegnologiese vooruitgang verhoog beeste se groeivermoë jaarliks. Hoër voerkoste - wat nie noodwendig met soortgelyke verhogings in vleispryse en die gevolglik kleiner winsmarges gepaardgaan nie [...]