Selfstandigheid in ’n era van staatsafhanklikheid – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Donderdag 9 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Prof Danie Goosen is die aanbieder. Nadat Danie Goosen matriek voltooi het, het hy ekonomie, [...]