Hoe toets ek my batterybank?

Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se kragsekuriteit te verseker. Aangesien die koste van batterye steeds 'n duur insetkoste en groot uitgawe is, is [...]

Batterye vir my sonkragstelsel – watter oorwegings is belangrik om na te kyk?

In die ontwikkeling van enige tegnologie, hetsy dit ‘n elektriese voertuig, ‘n hartpasaangeër, selfone of selfs sagteware is, word die pas van vooruitgang geïnhibeer deur die vermoë om elektriese energie te kan stoor. Ons is baie bekend met Moore se [...]