’n Veearts met ’n hart vir ietermagogge

Dokter Karin Lourens het in 2002 as veearts gekwalifiseer by Onderstepoort, TUKS.  In 2017 open sy saam met me. Nicci Wright, ’n deurwinterde wildlewe-rehabilitasie-spesialis, die Johannesburg Wildlife Veterinary Hospital, ’n ten volle geregistreerde veterinêre hospitaal en wildlewe rehabilitasiesentrum wat oor [...]