Jy betaal dalk vir die elektrisiteit wat jy nie nodig het nie

Op die roete om selfstandig in elektrisiteitvoorsiening te word is dit nodig om te weet wat kos elektrisiteit jou. So laai ek toe Eskom se Tariefboek vir 2017/2018 af. ‘n Hele 54 bladsy stuk inligting met Eskom se verskillende tariewe. [...]