Hoeveel energie gebruik my kisvrieskas?

Dit was hier… so in die laat negentien-negentigs wat die skrywer ‘n projek onderneem het om skrophoenders (free range chickens) in mobiele hokke groot te maak. Elke hoenderhok het die kapasiteit gehad om so ongeveer 250 hoenders gedurende ‘n grootmaaksiklus [...]

Wat is die Arbeidsfaktor?

Die arbeidsfaktor (PF - power factor), is die verhouding tussen kW (kilowatt) en kVA (kilovolt-ampère). Die verskil tussen die twee groothede word veroorsaak deur reaktansie in die stroombaan en verteenwoordig elektriese energie wat geen nuttige werk doen nie. Die ideale [...]