‘n Blik op privaatmaatskappye en familiebesighede in die entrepreneursruimte – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 11:00 en 12:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Herman se professionele ondervinding in die oudit van plaaslike en internasionale maatskappye strek oor meer [...]

‘n Blik op privaatmaatskappye en familiebesighede in die entrepreneursruimte

Eienaars van privaatmaatskappye toon sterk groeivertroue in die volgende 12 tot 36 maande, maar `n tekort aan tegnologiese en digitale vaardighede kan gesonde groei kniehalter. Dit is van die bevindings van PwC se 21ste Annual Global CEO Survey, wat 722 [...]