‘n Eersteklas ekonomiese satire: Die Petisie van die Kersmakers

In 1845 het die groot Franse ekonoom, Frédéric Bastiat (1801-1850) ‘n beroemde petisie aan die Franse regering geskryf, waarin hy ‘n handelsboikot teen die son versoek het: die petisie van die kersmakers. Dit was ekonomiese satire op sy beste. Bastiat het die argumente [...]