Vyf scenario’s vir Covid-19 in Suid-Afrika

Meneer Cyril Ramaphosa se aankondiging van die grendelstaat, waarvolgens ’n groot gedeelte van die land se bevolking in “huisarres” geplaas is, is deur die media in die algemeen, maar selfs deur organisasies wat gewoonlik nugter is oor die staat se [...]