Belangrike risikofaktore in ons samelewing

Ons lewe vandag in ‘n geweldig vinnig-veranderende wêreld. Meer en meer mense oorstroom hierdie land. Kragonderbrekings, droogtes en aardverwarming vind plaas. Dan is daar ook nog ekonomiese verarming, werkloosheid, geweld, diefstal, staatsinmenging, politieke storms, en nog vele meer. ‘n Donker [...]

Die PlantPod®-stelsel

INLEIDING Die PlantPod® is ʼn esteties kompakte hidroponiese stelsel wat min energie gebruik en wat vir die huismark asook vir kommersiële gebruik ontwikkel is. Die PlantPod® is ideaal vir die groei van groente en gewasse met ‘n fyn wortelstelsel soos [...]