Glikane – dié ontdekking van ons leeftyd!

Glikane (glycans) is ’n term waarmee die gewone persoon glad nie vertroud is nie. Die meeste van ons is ook nie bewus daarvan dat daar lank reeds studies oor gedoen is nie. Dit het alles in 1857 begin toe die [...]

Krag van beweging

Die vermoë om te beweeg is ‘n baie belangrike aspek van ons lewe. Vra maar vir enige persoon wat ‘n verlamming van een of meer ledemate opgedoen het! Alreeds in die baarmoeder is beweging noodsaaklik vir die normale ontwikkeling van [...]