Lesse van die mees innoverende mense in die wêreld

In hierdie nuwe era van sogenaamde “pop-up”-ondernemings, is innovasie die dryfkrag van baie nuwe superbesighede. Dink aan Uber, 'n taxi-diens wat nie 'n enkele taxi in sy naam het nie of Airbnb, 'n eerste keuse vir toeriste-akkommodasie sonder om eintlik [...]