Terugblik op Sakeliga KragDag 2018

Die gure weer op die Donderdag en Vrydag van die ekspo kon aan duisende mense se entoesiasme geen afbreuk doen om Sakeliga KragDag 2018 by te woon nie en is die ekspo vanjaar deur 15 700 mense bygewoon.   Aan [...]