Hoe begin ek met pekanneute?

Indien u oorweeg om met pekanneute te begin boer is vooruitbeplanning geweldig belangrik. Daar is toenemende belangstelling in pekanneutproduksie aangesien pekanneute minder kapitaal-intensief is as ander neutkultivars. Voornemende produsente moet hulle egter eers vergewis van die kritiese suksesfaktore voordat verbouing [...]