Energieverbouing op een hektaar?

Biogas is ‘n bio-brandstof wat op ‘n natuurlike wyse geproduseer word deur die afbraak van organiese materiaal (plant- en diere-reste) en bestaan uit ‘n mengsel van: metaangas (CH4) – ongeveer 55%-75%; koolsuurgas (CO2) – ongeveer 44%-24% en ander gasse soos [...]

Kogenerasie – ‘n manier om elektrisiteitsopwekking te optimeer

Kogenerasie – ook genoem Hitte en Drywing Kombinering (Engels: Combined Heat and Power – CHP) is nie werklik ‘n nuwe bron van energie nie, maar eerder ‘n manier om opgewekte energie meer optimaal te benut. Volgens die Amerikaanse EPA (Enviromental [...]