‘n Eersteklas ekonomiese satire: Die Petisie van die Kersmakers

In 1845 het die groot Franse ekonoom, Frédéric Bastiat (1801-1850) ‘n beroemde petisie aan die Franse regering geskryf, waarin hy ‘n handelsboikot teen die son versoek het: die petisie van die kersmakers. Dit was ekonomiese satire op sy beste. Bastiat het die argumente [...]

Óórspesialisering – mens is nie ‘n insek nie!

Ons almal ken die onvleiende gesegdes van iemand is … ‘n man van 12 ambagte and 13 ongelukke, of … ‘n Hansie-my-kneg. In die Engelse taal, afhangende hoe aangehaal, kan hierdie idiomatiese uitdrukking ‘n onvleiende betekenis hê, maar dit kan [...]