Innovasiebestuur – hoe om kreatiewe werknemers te bestuur

‘n Gemeenskaplike faktor wat alle suksesvolle ekonomieë deel, is die vermoë om kreatief en innoverend te wees. Verandering is ‘n basiese beginsel wat in die ganse natuur geld. Niks staan stil nie en alles is onderhewig aan verandering. In die [...]