Ek kan slaap in winderige nagte – deel 1

Die see – net soos die lewe – is ’n gestrenge leermeester. Die beste manier om met elkeen oor die weg te kom, is om alles te leer wat jy kan, dan jou beste te doen en … om jou [...]

Kriptogeldeenhede – ‘n Voëlblik

Kriptogeldeenhede is deesdae baie in die nuus. Om die braaivleisvure, by die werk praat almal oor hierdie geldeenhede se ongekende prysstygings, maar ook oor hulle geweldige volatiliteit. In 2017 het ‘n virtuele geldeenheid genaamd Ripple (of XRP op aanlyn “exchanges”) [...]