6 Oorwegings om na op te let as jy na LED-lampe oorskakel

Wanneer van energiebesparende beligting gepraat word, is glimdiodelampe of LED-lampe deesdae die gonswoord. LED-lampe is vandag in soveel gerieflike formate beskikbaar dat meeste bestaande lampe - gloeilampe (incandecant lamps), CF-lampe, (CFLs) en baie ander soorte lampe gerieflik met LED-lampe vervang [...]