Ode aan die padda

Ek hoor toe mos (sowaar as padda manel dra) hoe iemand kla dat sy nie kan slaap nie omdat die paddas wat om haar swembad boer kwansuis te hard kwaak. Net daar kry ek skoon ’n padda in die keel, [...]