Koop jy ‘n gebruikte (of moontlik misbruikte) tweedehandse voertuig?

In vandag se ekonomiese omstandighede is daar baie min mense wat ‘n nuwe voertuig kan bekostig. Daarom is meeste mense vandag daarop aangewese om vir hulle ‘n gebruikte voertuig aan te skaf. Maar, dit is ‘n feit soos ‘n koei [...]