Waarom selfstandige navorsing aan privaat universiteite suksesvol moet wees – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 14:30 en 15:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Gerrit Smit is die aanbieder. Hy het gematrikuleer aan die Hoërskool Brandwag in Benoni. Na [...]