Skryf jou familiegeskiedenis neer

Ek hoor dikwels dat mense die versugting uitspreek om óf hulle eie lewensverhale, óf hulle familie se geskiedenis op te teken vir die nageslag. Wat ’n edele voorneme is dit nie! Maak egter summier werk daarvan, want van uitstel kom [...]