Dié Arabier is ‘n besondere woestyndier

Hierdie pragtige woestynperde is nie net mooi nie maar het ook 'n besondere uithouvermoë Die Arabierperd, wat vanjaar ook aanskoulik by KragDag teenwoordig sal wees, is die oudste bekende ryperdras in die wêreld. Hulle het in die woestyne van die [...]