Tegnologie – veronderstelde bemagtiging of… skrikwekkend afhanklikheidsvormend?

Hier in die sewentiger jare het die algemene publiek meer bewus geword van rekenaars en die rekenaartegnologie. Sakrekenaars was onbekend. Dit was die tyd van hoofrekene, logaritme boeke en die skuifliniaal. Slegs groot maatskappye kon hoofraamrekenaars bekostig wat met behulp [...]