Hommeltuigwetgewing en -regulasies in die Suid-Afrikaanse konteks

Gedurende die laaste dekade het die snelle vooruitgang in inligtingstegnologie ook ‘n massiewe impak gehad op dit wat ons vandag hommeltuie noem. Hierdie hommeltuie, van alle groottes en ook gebruike, raak ‘n al hoe meer algemene gesig. Wydverspreide beskikbaarheid van [...]