Uit ‘n mikro-boer se dagboek – laatlente 2019

My gedagtes oor droogtes en water Hulle sê om te skryf is ‘n kunsvorm. Terwyl ek my nou aan die skryfkuns waag,  behoort ek sekerlik tot die gilde van hierdie kunstenaars… Nou ja, vir alle kunstenaars is daar sekerlik kategorieë [...]