Berei jou kind voor vir ‘n nuwe wêreld.

Uber het nie te lank gelede nie begin eksperimenteer met voertuie wat hulself kan bestuur.  Daar was ‘n paar ongelukke wat hulle planne ‘n bietjie gekniehalter het. Nie al die motors het gedoen wat dit geprogrammeer was om te doen [...]