Die Sasol Sonkraguitdaging

Die Suid-Afrikaanse Sasol Sonkraguitdaging (Sasol Solar Challenge) het in 2008 ontstaan deur die inisiatief van Winstone Jordaan mét die nodige ondersteuning en ónder die mentorskap van die Bridgestone World Solar Challenge se wedren-direkteur Chris Selwood AM. Tydens hierdie twee-jaarlikse gebeurtenis [...]