Wat is die Arbeidsfaktor?

Die arbeidsfaktor (PF - power factor), is die verhouding tussen kW (kilowatt) en kVA (kilovolt-ampère). Die verskil tussen die twee groothede word veroorsaak deur reaktansie in die stroombaan en verteenwoordig elektriese energie wat geen nuttige werk doen nie. Die ideale [...]

Wat is die drywingsfaktor en waarom is dit belangrik?

Almal wat in die fisikaklas opgelet het, sal onthou dat elektriese drywing (watt), die produk is van elektriese stroom (ampère) en elektriese spanning (volt). Die wiskundige vergelyking is P = V x I. ‘n Weerstandslas wat aan ‘n 12 volt [...]