Daardie Romeine moet gek wees! ‘n Romeinse Big Mac® burger?

In 1986 het die tydskrif, The Economist, die eerste keer die sogenaamde Big Mac® Indeks gepubliseer wat ‘n tong-in-die-kies poging was om die Koopkragpariteit (PPP) tussen die wêreld se geldeenhede te bepaal. Teoreties is PPP ‘n manier waarop verskillende lande [...]