“Generation”, “transmission” en “distribution” – wat word daarmee bedoel?

Die privatisering en ontbondeling, al dan nie, van Eskom is warm nuus. Reeds gedurende Oktober 2019 het die minister van Openbare Ondernemings, Minister Gordhan, ‘n plan bekend gestel met ‘n aantal stappe om die stabiliteit van Eskom te herstel. Die [...]