Beskermd: Tegnologie en Covid-19
Die inhoud word beskerm met 'n wagwoord. Sleutel jou wagwoord hier onder in om die inhoud te kan sien. Wagwoord:
Die inhoud word beskerm met 'n wagwoord. Sleutel jou wagwoord hier onder in om die inhoud te kan sien. Wagwoord:
Ek hoor dikwels dat mense die versugting uitspreek om óf hulle eie lewensverhale, óf hulle familie se geskiedenis op te teken vir die nageslag. Wat ’n edele voorneme is dit nie! Maak egter summier werk daarvan, want van uitstel kom [...]
Hier in die sewentiger jare het die algemene publiek meer bewus geword van rekenaars en die rekenaartegnologie. Sakrekenaars was onbekend. Dit was die tyd van hoofrekene, logaritme boeke en die skuifliniaal. Slegs groot maatskappye kon hoofraamrekenaars bekostig wat met behulp [...]
Uber het nie te lank gelede nie begin eksperimenteer met voertuie wat hulself kan bestuur. Daar was ‘n paar ongelukke wat hulle planne ‘n bietjie gekniehalter het. Nie al die motors het gedoen wat dit geprogrammeer was om te doen [...]
Tydens die Sakeliga KragDag 2018 ekspo was die onderwerp van die Tegnologie-paneelbespreking: Die 4de Industriële Revolusie – vriend of vyand? Verskeie vrae is aan die tegnologiepaneel aan die orde gestel. Wanneer word tegnologie vir ons ‘n bedreiging? Wanneer is tegnologie [...]
Die belangrikheid van betroubare stelsels in 'n besigheid kan nie onderskat word nie. Dit was iets waaraan ek herinner is die dag toe ek 'n week se werk en drie jaar se finansiële rekords verloor het nadat 'n hardeskyf gebreek [...]
STELSELS is ‘n area in besigheid wat gereeld onderskat word, maar dit is ‘n area wat noodsaaklik is om 'n besigheid doeltreffend te bestuur. Stelsels bemagtig personeel op elke vlak van 'n besigheid. Dit kan ook 'n besigheid se produktiwiteit [...]
Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Saterdag 11 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Dawie Roodt ʼn stigterslid, Direkteur en die Hoofekonoom van die Efficient Groep. Dawie is ʼn [...]