Tuisonderwys – nie die tweede beste opsie nie

Tuisonderwys het ‘n redelike jong geskiedenis in Suid-Afrika – dit is eers in 1995 gewettig en voor dit was daar ouers wat selfs hiervoor in die tronk beland het. Dit is egter besig om teen ‘n geweldige tempo te groei, [...]

By |2018-09-21T08:49:09+02:00September 20th, 2018|Categories: Opvoedkunde en Opleiding, Webjoernaal|Tags: , |3 Comments

Toenemende getal ouers sorg self vir hulle kinders se onderwys

Die Gauteng Tuisonderwys Ekspo (met inhoud heelwat breër as tuisonderwys) van twee weke gelede, waarvan KragDag 'n mede-organiseerder is, het hierdie jaar 'n rekord bywoning gehad. Daar is geen betroubare amptelike syfers oor die hoeveeheid tuisskolers in Suid-Afrika beskikbaar nie, maar [...]

By |2017-11-28T16:41:39+02:00September 28th, 2017|Categories: Opvoedkunde en Opleiding, Webjoernaal|Tags: |0 Comments