Die Drakensberger-beesras se geskiedenis

Die geskiedenis van meeste oorspronklike beesrasse in die wêreld is in geheimsinnigheid gehul. Mense van ‘n duisend jaar en meer gelede het dit nie nodig geag om enige aantekeninge oor hulle diere te maak nie, want die diere was net [...]