TLU SA op koers na die toekoms

Sedert 1897 is TLU SA betrokke in die landbou-omgewing om as mondstuk vir sy lede, naamlik kommersiële boere op te tree. Deurlopend het TLU SA insette gegee. Indien daar na die ontwikkeling van landbou in Suid-Afrika gekyk word, sal daar [...]