Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 13:30 en 14:30 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Isobel van der Stoep is ‘n landbou-ingenieur wat spesialiseer in besproeiing en het meer as [...]

By |2018-08-02T10:01:13+02:00Augustus 2nd, 2018|Categories: Water & Riool, Webjoernaal|Tags: , , |Kommentare af op Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels – ‘n KragDag Raadsaal-voorskou

Beste waterbestuurspraktyke vir besproeiingstelsels

In Suid-Afrika word daar ongeveer 1,25 miljoen hektaar besproei, sowat 0,4% van die wêreld se totale area onder besproeiing. Besproeiingswatergebruik in Suid-Afrika beloop sowat 60% van die totale volume oppervlakte afloopwater wat jaarliks deur al die verskillende watergebruiksektore (soos munisipaliteite, [...]