Waterstofaangedrewevoertuigproewe – ‘n Wêreldeerste

Australië sal volgens beplanning in 2018 die wêreld se eerste proefloop doen vir waterstofaangedrewe voertuie. Dit volg na die CSIRO in Australië se deurbraak in brandstofseltegnologie.  CSIRO is Australië se nasionale wetenskapsverteenwoordiger soortgelyk aan die WNNR in Suid-Afrika. Hierdie deurbraak [...]