Laat jou besigheid vir jou werk

STELSELS is ‘n area in besigheid wat gereeld onderskat word, maar dit is ‘n area wat noodsaaklik is om 'n besigheid doeltreffend te bestuur. Stelsels bemagtig personeel op elke vlak van 'n besigheid. Dit kan ook 'n besigheid se produktiwiteit [...]

Jou besigheid as eenmansvertoning is ‘n vinnige baan na uitbranding!

As jy dink dat om die baas te wees is dieselfde as om in beheer te wees, is dit baie moontlik dat jy altyd die kers aan beide kante brand.  In plaas daarvan om alles self te probeer doen, het jy [...]

By |2018-04-18T22:33:37+02:00April 18th, 2018|Categories: Entrepreneurskap, Webjoernaal|Tags: , , |1 Comment