‘n Oorskou van energie en elektrisiteit in die toekoms vir Suid Afrika – ‘n KragDag Raadsaal voorskou

Kom luister gratis na hierdie aanbieding tydens Sakeliga KragDag 2018 op Vrydag 10 Augustus tussen 10:00 en 11:00 in die Raadsaal op die KragDagterrein. Aanbieder: Prof Willie Cronje is die aanbieder. Hy beklee tans ‘n leerstoel by Wits Universiteit. (Alstom [...]