Webjoernaal2017-11-30T09:57:49+02:00
2803, 2019

Wanneer die muggies vlieg: siektes van skape, bokke, beeste en perde

By |Maart 28th, 2019|Categories: Voedselproduksie, Webjoernaal|Tags: , , , , , , |11 Comments

Muggies (wetenskaplike naam Culicoides) veroorsaak seisoenale siektes van skape, bokke, wild, beeste en perde gedurende die laat somer en herfs, nadat swaar reën begin val het. Die siektes verdwyn gewoonlik [...]

2003, 2019

Bestuur jou besigheid soos ‘n belegging

By |Maart 20th, 2019|Categories: Entrepreneurskap|Tags: , , |0 Comments

Met elke dag se gejaag om te oorleef en ten spyte van die uitdagings wat ons tans in ons land moet trotseer, vergeet ons soms dat ons besigheid die beste [...]

2003, 2019

So betaal ek net een maal vir die vloeibare petroleumgas in my gasbottel!

By |Maart 20th, 2019|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , , , , |4 Comments

Dit maak my nogal verleë om te erken hoe onnadenkend ek self soms my eie aankope doen. Die naweek is die gasoond gebruik en na etlike kere se gebruik voel [...]

2003, 2019

Hoe toets ek my batterybank?

By |Maart 20th, 2019|Categories: Energie, Webjoernaal|Tags: , , , |6 Comments

Met die herinstelling van beurtkrag einde 2018, het talle verbruikers die besluit geneem om met behulp van batterye hulle besighede en huishoudings se kragsekuriteit te verseker. Aangesien die koste van [...]

603, 2019

Sakeliga weer KragDag hoofborg – Dis tyd vir privaatsektoroplossings vir Eskom se mislukkings

By |Maart 6th, 2019|Categories: Energie|Tags: , , , |0 Comments

Tydens die onlangse rondte van beurtkrag het Sakeliga aangekondig dat hy weer vanjaar die hoofborg van die KragDag ekspo gaan wees as deel van sy ywer om Eskom en sy [...]

603, 2019

Mediese Noodgevalle (Beserings) – Deel 3

By |Maart 6th, 2019|Categories: Medies, Webjoernaal|Tags: , , , , , , |0 Comments

In ‘n eerste deel van hierdie reeks van artikels is inleidend gekyk na die algemene voorbereiding wat nodig is vir ‘n noodsituasie, asook watter noodmiddele voorsiening voor gemaak moet word. [...]